Geen parool vir Alison Botha Verkragters(monsters) nie.
This discussion topic has been automatically created of petition Geen parool vir Alison Botha Verkragters(monsters) nie..
|
Guest |
#1Jan 19, 2012, 10:46Hy moet sterf soos hy gelewe het n vrou teen n man met nog helpers ook dit is nie sy reg om dit te doen nie Ons weet nie wat is die waarheid tussenhulle nie steeds is dit nie sy reg nie |
|
Guest |
#2Jan 19, 2012, 12:06Hulle moet glad nie vry gelaat word nie n jakkals verander van vel maar nie van streke nie |
|
Guest |
#3 Se ek ook maak nie hoe lank hul opgesluit was nie, wat keur hul om dit weer te doen>Jan 19, 2012, 12:12Vir al wat ons weet is die volgende slagoffer nie so sterk soos Alison nie en sal dit dalk nie maak nie, ons het as suid afrikaners n plig om ons en almal aan ons veillig e hou en sulke monsters in die tronk te hou. Die feit dat hul die volgende oggend hul broodjies met botter gesmeer het met die selle mes wat hul gebruik het op haar se vir my daai mans sal nooit verander nie. Hul hoort waar hul is eintlik moet hul vrek maar mens mag nie so se nie want dis lelik |
|
Guest |
#4Jan 19, 2012, 14:41Thank you so much for your e-mail. Keep up doing a incredible good job guys!! |
|
Guest |
#5 Re:Jan 19, 2012, 14:45Its a pleasure!!!! |
|
Guest |
#6Jan 19, 2012, 16:34The release of these two men will document a sad day in history for South African women since our citizens will then get the message that even rapists like these we are not safe from. This is not the way to get our country's men and woman to speak out aginst abuse in any way shape or form |
|
Guest |
#7Jan 19, 2012, 16:37Hou die voken bliksem in die tronk.........hy verdien dit........!!! |
|
Guest |
#8Jan 19, 2012, 16:37Ek het nie eers woorde !!!hulle het geen reg Om eers oorweeg te word nie,hulle moet hulle Volle straf uit dien en dis nie eers genoeg Nie!!!! |
|
Guest |
#9Jan 19, 2012, 16:53I feel that they should NOT get set free ever!!! People like that are monsters and they deserve everything that comes their way!!!! :( :( |
|
Guest |
#10Jan 19, 2012, 16:56Hy is siek en so mans hoort op gehang word hy moet nooit weer die lig kan sien nie |
|
Guest |
#11Jan 19, 2012, 17:58Hang hulle |
|
Guest |
#12Jan 19, 2012, 18:20I hope this person never comes out who does he think he is? I hate people like this they think they could do what ever they like! Let's help this girl in anyway we can |
|
Guest |
#13Jan 19, 2012, 19:58Ek sal nie wil he hulle moet vry kom nie want hulle het geen gevoel vir n mens veral n vrou wat hulpeloos is teen een man se aanval nie wat nog van twee! Diere doen dit nie eers nie! |
|
Guest |
#14Jan 20, 2012, 08:30Die mansmense is LEWENSLANK gevonnis, dus is dit net reg dat hul wel hul tyd moet uitdien. Dit is hoog tyd dat die regering eerder die doodstraf terugbring vir hierdie tipe mense. Volgens die nuwe wette kan alle moordenaars en verkragters nou uitkom om hul werk voort te sit. Aikona!!! |
|
Guest |
#15Jan 20, 2012, 08:42Yes, to have done such an evil deed the sinner cannot be let into society again when there is no confession and real repentance. |
|
Guest |
#16Jan 20, 2012, 08:43ALMAL!! Sit asb jul naam op hierdie petisie. Die dood sal nie eens genoeg wees vir sulke wreedaards nie! Bring terug die doodstraf vir al die moordenaars en verkragters. Ons wette het slap geword!! |
|
Guest |
#17Jan 20, 2012, 08:47Yes, to have done such an evil deed the sinners cannot be let into society again when there is no confession and real repentance. |
|
Guest |
#18Jan 20, 2012, 08:54Ek hoop julle kry derduisende handtekeninge om hierdie 2 wreedaards toegesluit te hou. Dalk moet daar eerder in die tronk aan hulle gedoen word wat hulle aan Alison gedoen het. Hulle verdien dit eerder as parool!!! |
|
Lyndy Lee Coetee |
#19Jan 20, 2012, 09:01Hi jul Baie dankie vir almal wat dit al geteken het en die 'comments' kan ek jul vra om die link aan te stuur ons moet iets doen, want kom daai mans uit word die boodskap gegee dis oky om sulke lelike goed te doen. Alison is n surviver!! Ons moet ets doen om haar te wys sy baklei nie aleen nie. |
|
Guest |
#20Jan 20, 2012, 10:55Hou daai varke agter tralies!!! Dit is waar hulle hoort! |
|
Guest |
#21Jan 20, 2012, 17:39would the parole board consider the family of this woman as they did in the case of chris hani. if so we can be assured that they will not get parole. |
|
Guest |
#22Jan 21, 2012, 17:50EVERY PARENT, CONCERNED CITIZEN AND THOSE IN POSITIONS OF AUTHORITY OF OUR COUNTRY OUGHT TO FEEL COMPELLED TO SIGN THIS PETITION URGENTLY. WE MUST REMEMBER ALLISON'S FIGHTING SPIRIT AND KNOW THAT IT WAS NOT IN VAIN!! |
|
Guest |
#23Jan 21, 2012, 20:17Hulle is beslis 'n gevaar vir die samelewing. Niks verhoed hulle om dit weer te doen nie. As die staat destyds lewenslange tronkstraf toegedien het, dan het hulle beslis gesien dat hulle 'n gevaar daar buite sal wees. |
|
Guest |
#24Jan 23, 2012, 17:06Justice will prevail for Alison |
|
Guest |
#25Jan 23, 2012, 21:14Keep these killers off Our streets. |
Gmail
Discussion
Reply
Share on Facebook