Discussion

Geen parool vir Alison Botha Verkragters(monsters) nie.

This discussion topic has been automatically created of petition Geen parool vir Alison Botha Verkragters(monsters) nie..


Guest

#26

Jan 24, 2012, 08:12

Alle mans wat meisies verkrag moet in die tronk bly en vrot ons het nie sulke mans nodig in die gemeenskap nie

Guest

#27

Jan 25, 2012, 12:43

these two rapist should not be given any chance any second chance to mingle with the society ..let it be example 4 others ..these people are meant to be tortured n punished their entire life!!!

Guest

#28

Jan 26, 2012, 21:20

Life in prison will never be long enough for what these inhuman beings did to Alison. She may not be in prison and she may be doing awesome work but this tradgedy will mark her for life. They stole a lot from her the moment they chose to desicrate her body and leave her for dead. That is unforgiveable, its too much to ask of anyone. God bless you Alison. Xx

Guest

#29

Feb 03, 2012, 12:14

For murder and rape , 25 yrs minimum..I would say they should get life imprisonment!!

Guest

#30

Feb 27, 2012, 10:43

geen parool asb brin die doodstaf terug vir sulke monsters

Guest

#31 Re:

Feb 27, 2012, 10:45

#26: -  

 sulke mense kani mans genoem word nie

 


Guest

#32 Re:

Mar 05, 2012, 15:23

#26: -  

 Miskien moes hulle die 2 monsters se penisse ook 16 keer probeer afsny het.  Dit gaan my verstand te bowe hoe hierdie regstelsel van ons, sulke gediertes enigsins die voordeel van parool kan gee.  Maak julle oe oop.  Hulle verdien absoluut geen genade nie.  Het julle vergeet wat hulle aan hierdie arme vrou gedoen het?????  Ek dink nie iemand wat tot sulke walglike dade in staat is kan OOIT gerehabliteer word nie.  As die regstelsel hulle werk behoorlik gedoen het, dan het my broer ook dalk nou nog geleef.  Hierdie monsters verdien nie eens om te lewe nie, wat nog te praat van parool.  Dink net so daaraan:  "As hierdie monsters vrygelaat word, is dit dalk jou dogter, vrou of meisie wat more deur hierdie selfde gemors, ontvoer, verkrag en wreed vermoor word".

 


Guest

#33

May 08, 2012, 18:38

Let Them Rot In Jail !!!!
*