Plague of flies in the Rooiwal and surrounding areas


Guest

/ #2

2014-10-24 12:54

Ek woon al 50 jaar daar , maar het nog nooit so vreeslik baie vlie gehad nie, die diere kan skaars asem haal en eet, ons spandeer n fortuin op flie sakke en gif , dit help niks. Asseblief kan iemand dit asb onder beheer bring want die rioolwerke kan nie dit onder beheer kry nie.