Plague of flies in the Rooiwal and surrounding areas

lee

/ #6

2014-10-24 20:45

ons bly al meer as 40 jaar op grootvlei en die jaar is die vliee iets vreeslik mens is te bang om jou mond oop te maak want dan vlieg hul dalk in jou mond in. ons kan ook nie meer die wasgoed buite ophang nie want die vliee is dan soos bye om n bynes, die ergste is die arme diere ons het honde en perde en hul loop erg deur want die vliee is so erg om hul oe en neuse, dit lyk behoorlik of die vliee nes wil maak daar. Die petiesie is die beste ding ooit!!!