Plague of flies in the Rooiwal and surrounding areas


Guest

/ #7

2014-10-24 20:55

Soos ek gese het die is die beste ding wat kan gebeur ons het HULP nodig, mens kan nie meer wasgoed ophang nie want die vliee is soos n swerm bye agter die wasgoed aan mens kan nie meer buite sit en kuier nie want jy is te bang die vliee vlieg in jou mond in en die diere lei die ergste die vliee is soos n swerm bye om n nes in hul oe en neuse en die vliegsalf help nie meer nie. Ons het HULP nodig!!!!