OPPOSING THE REDUCTION OF LANES ON THE LINE 2B OF THE TRT/BRT


Guest

/ #28

2015-03-24 12:49

Ek was betrokke vanaf die eerste vergadering en het gevra dat ons altyd op hoogte gehou sal word van die Vordering. Om nou skielik in die Pers te verneem van die koersverandering wys dat Tshwane VERE voel vir die belanghebbendes. Dit is tyd om regsmening in te win!!!!