NO to Violence in SA… it must STOP today.


Guest

/ #67

2015-05-02 06:23

Ek is nou Moeg, Siek, en Sat vir die tipe lewe wat ons nou moet ly asgevolg van die korrupte land waar in ons nou moet leef en survive!!! Die Afrikaanse Nasie staan nou nie eens saam met hul medemense Nie, hoekom nie want hulle het almal Slapgatte geword!!! Sies aan julle almal!!! Nou dat ons moet saamstaan draai julle julle rug op ons almal!