NO to Violence in SA… it must STOP today.


Guest

/ #89

2015-05-02 20:37

Ek wil graag he suid afrika moet weer n trotse land word en ek wil nie net meer kla en moun nie ek gan ok deel raak van iets wat saam maak so ek raai ander mense om op te hou kla en aan te sluit dan kan ons weer trots wees op onse land so ek vra di mense wat nog ni aan gesluit het ni as dit jou kind of susi of ma en pa was op daai plaase wat so uitemoor word sou jy nie wou he iemand moet iet se of doen nie nou is daar en waas jy