NO to Violence in SA… it must STOP today.


Guest

/ #171

2015-06-03 17:18

Was betrokke in n gewapende roof op 30 Mei 2015. Ons was 3 vroue wat aangerand en vasgebind was. Ons is gedreig dat hulle ons sal verkrag en hulle is HIV + dit was 3 swart manne. Wil dit nooit weer herleef nie was die langste tyd in my lewe.