ENOUGH IS ENOUGH - SECOND BAIL APPLICATION

Gatvol

/ #37

2016-08-26 04:44

Dit het alles begin met diefstal van groente en Vrugte daarna pale krane hekke en trappe begin verdwyn toe die pomphuise koperkabels en werkershuise begin deurloop die diewe steel alles wat hulle kan verkoop om dwelms en drank te koop hulle wil nie werk nie gee nie om wie jy is en wat jy doen nie slaap heel dag kom net in die nag uit om te plunder te verkrag en te moor !!!