We are tired of drugs in South Africa


Guest

/ #38

2016-09-20 05:23

In springs gauteng kraai drugs koning so baie mense se lewens word verwoes in 2 de 3de 4 De straat staan die drug dealers oop en bloot en verkoop hulle lewer by huise besighede af..only n phone call away..