24 YEARS NOT ENOUGH FOR CHILD RAPIST

Quoted post


Guest

#10

2015-10-05 18:39

Dit is siek verby. Ekt ook klein kindertjies en kan my net indink hoe die ouers van die arme kindertjies moet voel. Kinder verkragters en molesteerders moet die doodstraf kry en nie net tronkstraf nie.

Replies

Unknown Unknown
The author of this petition

#11 Re:

2015-10-05 18:48:43

#10: -  

 Baie dankie dat u gesign het, as 'n ouer waardeer ek dit baie. Help my asb om meer mense te kry om die online petisie te teken (familie, vriende, hulle familie en vriende) Het tot die 16de Oktober om soveel stemme as moontlik te kry.


Guest

#14 Re: so waar die vuilgoed heti eers die eer om elke dag n lekke bord kos te kry in die tronk nie

2015-10-05 20:57:59

#10: -