Anthony Erasmus


Guest

/ #16 Re: RE: INNOCENT DEATH!

2013-01-27 12:31

Trane vir Anthony

Wat met die kind gebeur het is nie reg nie, daai vrou wat "Ma" was..sy moet nooit weer kans gegee word om kinders te maak nie!   As julle vir hulle laat uitlaat op bail, dan gaan iemand hulle iets lelik aandoen..presies wat hulle verdien!!!