Petisie teen Toyota SA

Soos julle seker al weet mag CBZ motors, Prieska, nie meer Toyota voertuie wat nog in hulle diensplan is diens nie. Dit beteken ons moet nou Kimberley of De Aar toe ry vir n diens. Ek wil dit graag onder Toyota SA se aandag bring dat n klomp mense in die Prieska distrik Toyota gekies het bo ander handelsmerke reeds oor die feit dat dit in Prieska gediens kan word. Ons wil vra dat Toyota SA die besluit heroorweeg en met oplossings kom.  


Jacques de Villiers, De Meul Boerdery EDMS BPK    Contact the author of the petition