Swaar Skool Tasse - Laerskool Concordia Boksburg

Concordia Laerskool ouers wat ongelukkig is oor die swaar tas wat hul kind elke dag by die skool moet dra teken asb die petisie.

Ons wil Laerskool Concordia Boksburg nader vir n oplossing.

n Swaar tas beinvloed jou kind se gesondheid.

Die swaar gewig van die tas kan permanente skade veroorsaak aan jou kind se nek, rug en knee.

Al gebruik jou kind 'n tas met wiele (Caddi) kan die swaar gewig nog steeds skade doen.


Marnel Schreiber (Ouer)    Contact the author of the petition


OR

Your email address will not be published on our site. However, the author of the petition will see all the information you provide on this form.

You will receive an email with a link to confirm your signature. To ensure you receive our emails, please add info@petitions24.com to your address book or safe senders list.
Facebook