South African Sign Language - 12th Official Language


Guest

/ #44

2016-07-01 08:32

Sodat almal ook kan verstaan soos hospitaal, prokureur, polisie , winkels ens. Ons sukkel dat hul ons as dowe kan verstaan. Dit is baie noodsaaklik sodat ons meer kon verstaan.