Nemesia Ladies Residence: 'Perpetuating rape culture'


Guest

/ #1

2016-08-30 10:28

Nemesia was nog altyd bekend daarvoor om op te staan vir individualiteit, diversiteit en ja, selfs om reëls so nou en dan te bevraagteken. Maar hierdie beleid wys dit ongelukkig nie. It is a pity that such short sightedness has taken place - this "vote for a new policy" does not reflect the progressive nature that is Nemesia. Ons kan die koshuis help, nie as "old girls" wat suur is of agter die klip is nie, maar as "old girls" wat die gange gestap het en weet waar regte waardigheid lê.