Vodacom Signal Problems Potchefstroom


Guest

/ #5 GPRS

2011-06-16 13:01

Al wanneer my internet ooit werk is naweke wanneer die studente huistoe gaan en die netwerk nie ooreis word nie! Of na twaalf in die aand wanneer ek slaap! Dis rerig belaglik. Nooit die probleem gehad in die verlede tot en met die begin van die jaar nie.