Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)


Guest

/ #80

2014-04-04 20:00

Die land gaan te gronde wat dien en loof nie ons God wat hemel en aarde gemaak het nie. Die geld duiwel wil he die mense moet dood gaan van honger. Pasop vir die toring van babel. Christus Jesus se bloed het ons vry gekoop. Bid Suid Afrika bid!!!! Ons God is lewendig. Amen. Loof en Prys die Here. Amen. Amen. Amen