Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)

Guest

/ #82

2014-04-04 21:05

Mense dit kan nie so aangaan nie. Plaas laat die myne die wat wil werk gaan werk. Hier is baie mans en seuns wat voor die stakings sonder werk gesit het, ek glo hulle sal glad nie omgee om te gaan werk nie, en sommige van (daardie) werklose mans het ondervinding. Stop die stakings