Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)


Guest

/ #127

2014-04-07 15:04

Ek wens regtig dat die stakings sal ophou want soveel mense ly daaronder, hoeveel van hulle gaan uit huise geskop word en dis erg genoeg dat die besighede geraak word ook!