Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)

E.T.

/ #189 Amcu strike

2014-04-08 14:29

Kan nie die land van ons se inwoners verstaan nie. Almal kla oor die amcu staking maar net n handjie vol wil regtig iets doen daar aan. Hoekom hou ons nie op om die stakers sleg te se nie, dit gaan hulle nie laat terug kom werk toe nie. Kan ons nie almal saamstaan en die petisie vorm teken nie. Ek is seker ons sal iets kan uitrig as ons die 100 000 merk viniger kan haal. Daar is sekerlik meer as dit wat deur die staking geraak word. Die petisie lys het maar met plus minus 600 meer geword in 24 uur. Dit gaan n ewigheid duur om teen die tempo n 100 000 te haal. Kom aan mensies, ek dink ons kan beter as dit doen. Julle hoef nie in Rustenburg te bly of op een van die myne te werk om die vorm te teken nie, en ek dink ons is meer as dit wat geraak word deur hierdie maligheid staking