Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)


Guest

/ #212

2014-04-09 06:27

Hoekom moet onskuldig mense ly onder die staking - laat die wat nie wil werk nie by die huise bly- die myne kan defnitief saamwerk om die veiligheid van die wat wil werk te verseker - dis net nog 'n bewys van hoe pateties ons regering is -maar solank hul koffers vol is gee hul niks meer om nie