Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)


Guest

/ #224

2014-04-09 07:54

Kom ons neem ons myne terug uit die hande van unies wat net een doel het, en dit is om te verwoes.Ons kan ook soos amco se dis ons myne en ons toekoms vir ons kinders.Die myne moet weer aan die gang kom.Genoeg is genoeg.Kom ons staan op teen amco.