Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)


Guest

/ #231

2014-04-09 08:13

ek kan nie meer sê as wat die e-pos self sê nie, maar een ding is seker, ons weet nie meer watter kant toe nie, en die ergste van alles is dat die kinders op die einde van die dag die meeste hieronder lei? Wanneer sal vir hulle genoeg wees? Ek is seker daarvan dat die leier(s) van Amcu glad nie honger gaan slaap nie en dat hy sy skuld kan betaal, geen worries nie. Hoekom dan verder oor die res van ons dink? Selfsugtig, en glad nie menslik nie.