Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)


Guest

/ #249

2014-04-09 09:11

Dit is onredelike eise wat die stakers stel. hulle verarm hulself en dan wil hulle kla hoe swaar hulle kry. Besef hulle dat as hulle dat as hulle aanhou staak voedsel, brandstof ens. duurder word en dat hulself aan die einde van die dag ook benadeel word, want al kry hul die verhoging wat hulle wil hê gaan hul in elk geval in dieselfde posisie as nou wees. GAAN TERUG WERK TOE STAKERS EN ONDERHANDEL VREEDSAAM OOR 'N VERHOGING EN VOORDELE.