Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)

E.T.

/ #311 Amcu strike

2014-04-09 17:06

Mooi so mense dit lyk my ons gaan so 6000 haal teen die naweek. Dit vorder beter maar teen hierdie spoed gaan ons omtrent nog agt weke vat om die volle getal te kry. Daar is groter dorpe as Rustenburg wat omtrent geen name op die lys het nie. Dit is nie net ons wat deur die staking geraak word nie, name. Johannesburg, Pretoria, Durban en ek kan nog baie opnoem