Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)


Guest

/ #321

2014-04-09 20:19

Stop di stakings die mense lei daaronder. Veral di kinders trek swaar want daar is ni kos ni, as di pa's ni werk ni, gaan dit bitter swaar vir die gesinne! Verstaan die swartmense dit nie, op die huige staduim lei wit swart en almal onder di stakings kan hule dit nie sien nie, want daar is mense wat wil graag werk en werk toe wil gaan, maar nee die donners staak en die mense en almal laat dit toe, hulle moet begin besluit wat hulle wil doen en aksies begin neem voordat heeltemal te laat gaan wees red nou wat te redde is, en laat die mense trug gaan werk toe dan hule kan salarisse verdien en vir hulle gesinne kan sorg!!!!