Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)


Guest

/ #381

2014-04-10 12:55

die mense wat strike luister na hul unie se woordvoerders wat nog steeds geld kry en die strikers self besef nie regtig die impak nie. om een of 20 mense 12500 te betaal is nog moontlik maar so baie...hul besef nie die uitgawes wat so n maatskappy het nie...