Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)


Guest

/ #388

2014-04-10 14:39

Dis so erg ons kinders kry baie swaar in SA hoekom kan hulle nie dit stop sit nie? Nou moet hulle kinders ook nog kos voorsien word maar staak wil hulle staak gee nie n flenter om! Kom nou word volwasse en staar die lewe in die oe! Die lewe skuld niemand niks!!!