Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)


Guest

/ #473

2014-04-15 07:36

Mense teken a.s.b. almal hierdie petisie sodat ons mans weer terug werk toe kan gaan en om te keer dar daar nog meer besighede sluit. Ek is self die eienaar van 'n klein besigheid maar dinge raak elke dag al moeiliker om te oorleef, so hoe gouer ons manne en al die werkers teruggaan werk toe gaan ons keer dat nog meer mense hulle werk verloor. A.s.b. almal teken hierdie petisie.