Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)


Guest

/ #476

2014-04-15 10:20

Mantie Bezuidenhout ek is Rep van meubels aan die myne en ek het orders gekry van Lonmin maar ons mag niks aflaai tot die staking oor is nie. En van die mense wat saam my werk het order van Impala en kan dit ook nie aflaai nie ons het al reeds ons verskaffers betaal en ons voel dit nogal finasieel. Ek dink die grooter maat van Besighede is afhanklik van die myne en dit beinvloed almal. Dankie Vader ons het darem kos om te eet.