PETITION: We the people of South Africa want Jacob Zuma to step down


Guest

/ #2919

2015-12-12 21:48

Sy oë is soos die van ń verkleur mannetjie kyk net waar kan hy steel. Te onnosel om laerskool klaar te maak toe blameer hy sy ouers daarvoor. Nou moet arme Jan van Riebeeck ook blameer word vir iets. Hy is nie ń president se gat werd nie ek soek hom nie eers in my tuin nie. Te trots om te erken hulle weet nie hoe om ń land te regeer nie. Kyk na RSA in 80's en nou.