PETITION: We the people of South Africa want Jacob Zuma to step down


Guest

/ #3906

2016-11-19 20:53

Zuma is 'n president met geen beginsels. Geen hart vir sy mense en sy land. Ons mense verarm en hy en die ANC-regering floreer. Hy is 'n rassis en wakker haatspraak aan. Hy is onbevoeg, onbekwaam, korrup en boonop 'n rampokker. Ons land, Suid-Afrika en sy mense verdien beter.