Anthony Erasmus

supermom

/ #101

2013-01-28 22:09

Kan n mens sulke siel siek mense weer in die publiek uitlaat? Ek dink nie so nie en ek hoop die mense wat die besluit maak neem in ag dat anthony homself nie kon help nie maar die gereg kan n verskil maak aan die saak. Ek hoop julle 2 sit baie lank dat julle tyd het om na te dink oor julle sonde. Mag God julle vergewe