Anthony Erasmus

anhony se stem

/ #124 anthony erasmus

2013-01-29 20:26

Ons wil vra dat soveel mense more by brits hof hofsaal b sal wees om op te staan vir anthony en sy stem te wees om te voorkom dat hulle ooit weer die buitelug sal sien hulle verdien glad nie om in die samelewing terug te kom nie mag die gereg so geregtigheid sal geskiet dat die ander twee boeties nooit weer naby hulle hoef te kom nie want wat keer hulle om die siek werk voort te sit om die ander twee pragtige seuntjies ook te verniel waar stefan en klein ethen nou is gaan dit baie goed en is hulle baie gelukkig