Anthony Erasmus

Tanja Ackerman

/ #128 Pappa God het Sy oog op julle !

2013-01-30 16:07

Ek hoop van harte dat die twee sal kry wat hulle verdien ! Ek weet klein seun is veilig by sy Pappa wat hom geskape het ! Maar ek weet ook verseker dat sy Pappa God die twee verskoning van ouers sal straf soos Pappa God goed dink !