Anthony Erasmus


Guest

/ #145

2013-02-19 15:14

Ek het soveel sleg om te sê van die twee wat die arme Anthony vermoor/mishandel het dat ek nie weet waar om te begin nie. Dit gee my elke dag trane in my oë om net te dink waardeer die arme mensie moes gaan. Is daar al enige nuus oor of hulle in die tronk gaan bly en of borgtog toegestaan gaan word?