Anthony Erasmus

Quoted post


Guest

#151

2013-05-20 20:33

Mag hierdie monsters nooit weer vry loop buite, Mag hulle vir ewig in n donker sel opgesluit word en die sleutel weggegooi word. Hoe wreed is klein Anthony nie vermoor en hulle wat dit aan hom gedoen het verwag mercy. Hoe siek wil die kerel net nie wees om all skuld van hom weg te wys hy wat net so hard en wreed deel aan Anthony se foltering was. Mag julle gewete julle so pla dat julle julle oe nooit weer kan toemaak vir 'n nagrus nie. Gewetenloos was julle mag julle vir ewig gefolter word soos wat julle aan klein Anthony gedoen het. Jy as moeder moes hom beskerm het met jou lewe en nie syne weg geruk het,

Replies


Guest

#154 Jy is heeltemal reg. Laat hulle oor na God. Hy weet meer as ons wat daar aangegaan het.

2013-08-07 10:17:16