NATCON PETITION

Quoted post


Guest

#23

2014-02-04 17:27

Ja dit sal help dat onskuldige diere onwettig aan gehou en mishandel word.Hou so aan en help die diere.

Replies


Guest

#72 Re:

2014-02-05 12:33:28

#23: -

Dit gaan die probleem van onwettige diere net aanhelp, daar is mense wat vir alle diere omgee, en dis nie hulle wat dit onwettig gaan doen nie, maar deur hierdie wette in te bring, gaan slegs veroorsaak dat daar meer en meer onwettig in die handel van hierdie diere gaan plaasvind