Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)

Quoted post


Guest

#482

2014-04-16 06:42

Besighede in Brits kry swaar. Dit ruk niu hand uit my man sit al drie weke by die huis oor hulle amal by Lonmin moes verlof vat hoe lank gaan dit nog aan gaan ons Land is besig om te sink.

Replies

Pollie

#484 Re:

2014-04-16 08:56:05

#482: -

Goeie dagse GOD gaan ons moet verder lei en help bring om geld te kry . Van : Paulina van Wyk en ek is getroud en soek ook hulp maar kyk waar ek kan help kry GOD SEEN hulle wat ge3ld en hulp van ons weggehou het al en stop hulle .