Anthony Erasmus

Quoted post

Te Geskok vir woorde

#100 Anthony Erasmus

2013-01-28 22:06

Waarom het hulle nie die kind laat aan neem nie. Ek noem dit regtig selfsig. Daar is baie woorde wat ek vir sy ouers kan se maar ons gaan net dit se. Die Almagtig God Die Vader. Sal met hulle deel. Hulle het die grootste geskenk in hulle lewe vernietig. Hulle verdien nie om mens genoem te word nie. Hoe kan 'n Ma haar Kind haar bloed so verniel. Ek se stenige hulle druk dorings in hulle brand hulle met vuur warm ysters soos hy diere brand merk. Want hoe moes daai klein lyfie nie net gevoel het nie. Anthony Ons weet God het jou weer heel gemaak. Dankie Heer vir U liefde en ons Kinders wat ons lewe volmaak maak.

Replies


Guest

#109 Re: Anthony Erasmus

2013-01-29 06:06:11