Fisherhaven Horses

GREEFF

/ #76

2016-02-09 06:37

Los die perde in vrede.
Hulle loop al jare daar en hulle is vry om te kom en gaan soos hulle wil.

Ons het familie huisies daar en ek onthou hulle van 'n baie baie klein ouderdom.

Hulle hinder niemand. So respekteer natuur en sy kringloop en los hulle om leef soos hulle nog al die tyd doen.

Meer&see/Fisherhaven sal nie dieselle wees sonder daai pragtige stukkies natuur wat daar vrylik rond beweeg nie.

Hulle is deel van die omgewing en jy breuk nie 'n perd se siel om hom weg te vat van so omgewing ni. 

Sonder dit sal hulle innerlike vergaan so as julle hulle weg vat is dit soos n stille dood.