Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)


Guest

/ #158

2014-04-08 07:36

Die myne moet begin saam staan en begin mense weg jaag was deel is van die strike !!! Die mense wat rerag wil werk lei onder als wat verder gebeur omdat die goverment net mooi NIKS doen omtrent die strike nie, dit het lankal terug hand uit geruk en is n onwettige strike,hulle was n tyd gegee en dit was al einde Januarie 2014 verby!!! Jaag hul weg en gee mense werk wat WIL WERK !!!