Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)


Guest

/ #167

2014-04-08 10:22

Die stakende mynwerkers gaan onnodig so aan. Hulle sit almal nou sonder fondse om voedsel aan te skaf. Hulle het gevra op 'n voorskot selaris wat die myne nie wil toe staan, met reg ook. Daar is mense wat wil gaan werk en vra om terug te gaan maar hulle kan nie. Dit maak my briesend om die mense so te sien swaar kry en die kindertjies moet maar daar onder ly.ek persoonlik dink die petisie is 'n baie goeie idee en ek bid dat daar iets van sal kom. Baie sterkte aan al die mensies in en om Rustenburg wat so persoonlik geraak word soos ons.