Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)


Guest

/ #171

2014-04-08 10:47

Dis wonderlik dat iemand iets probeer doen aan
Hierdie "speelgoed" uit die kot gooi houding wat werkers het.
Waar is dankbaarheid? Ek kruip mens nie voor jy kan loop
Nie? Almal soek kits rykdom. Sukkel met n klein salaris is maar hoe almal van ons n bestaan begin maak het. Dus gulsigheid wat die oorsaak van die strike is. Niks meer en niks minder!!