Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)

Maritha

/ #293 Re: Nee Maritha, ek dink nie dit is te veel gevra dat almal om 12 uur bid vir hulp nie. Dit is die m

2014-04-09 13:08

#292: Anti strike - Nee Maritha, ek dink nie dit is te veel gevra dat almal om 12 uur bid vir hulp nie. Dit is die minst 

 Kan ons nie so iets van stapel stuur nie? Toe ek 'n kind was is 'n biddag vir reen uitgeroep wanneer die aarde droog was. Hier sit ons met 'n krisis,  groter as wat ons wil erken, en dis asof die mense nie meer weet hoe om God te soek nie.