Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)


Guest

/ #516

2014-06-23 08:05

Ons bid dat die Hemelse Vader hierdie stakings stopsit. dis tyd dat die kinders van die Here in vasting en gebed gaan teen die duiwel se planne. dis net die Here wat ons kan help.