Vodacom Signal Problems Potchefstroom

gatvol van potch

/ #46 bollie sein van vodacom in potch

2012-03-12 21:50

Die lot moet A.S.A.P hulle netwerk upgrade doen in potch. want as jy n blackberry het dan wys die foon full 3g en BIS maar dat die foon lui en dat jy hom antwoord dan wys die sein gsm. jy sal full 3g en bis het dan vat dit n message 15min om deur te gaan en dis asof vodacom dink mens leg vir hulle, wens hulle wil daar gaan sit deur die week met niemand om mee te praat en al wat jy het is jou cell en jou ou of meisie of jou man of jou vrou wat jy mee wil chat en dan is daar F$%^ sein in potch. ek betaal duur vir diens van vodacom af en ek verwag diens.