Anthony Erasmus


Guest

/ #30

2013-01-27 20:13

Daar is nie n manier wat enige iemand hulle kan laat gaan vir R2000 nie. Waar gaan die wereld eindig... Dis als net oor geld geld geld. N 5 jarige seuntjie is dood gemaak en ek wil ni weet deur hoeveel eina hy gegaan het ni en hoeveel trane hy gehuil het nie, dit breuk my hart ekt n seuntji van 3 en as ek net met hom raas oor hy stout is en hy begin huil voel ek soos die slegste ma ooit... Hoe moes daai seuntji voel ja hy is op n beter plek maar hoe voel sy Pa en sy boetie en die mense wat vir hom lief was? As die Hof hierdi 2 moordenaars laat gaan wil ek nie daai persoon wees nie, hoe slaap jy in di nag om te weet daar is moordenaars op straat wat n seuntjie so eina gemaak het en op die einde dood is en ek dink ni eens hyt verstaan waarom nie... Dis dalk lelik van my maar hoop hulle sit vir di res van hulle lewe in di tronk en dan moet hulle eendag voor die Here verduidelik hoekom hulle n Engel kind soveel onreg aan gedoen het. As dit my kind was sou ek hulle nooit ooit vergewe het ni maak ni saak wat di omstandighede was ni.